-->


BLOEDRIVIER

R 100.00

Categories: ,

Description

Outeur:  d’Assonville, V.E.

Uitgewer:  Marnix

Gepubliseer:  2003

Taal:  Afrikaans

ISBN:  0-620-26422-5

Hoe het Koning Dingane en sy indoenas, sy hoofoffisiere en sy raadgewers die koms van die wit buffel na die massamoord op Piet Retief en sy manne gesien? Vier-en-sestig waens was goed toegerus met ammunisie en kosvoorade. Altesaam was daar 470 weerbare manne en omtrent 100 werkers. Die wenkommando is die merkwaardigste voorbeeld wat ons geskiedenis oplewer van die afrigting van ‘n geheel ongedissiplineerde mag, waarvan die moraal deur teenslae en mislukkig reeds laag gedaal het, tot ‘n  byna volmaakte krygseenheid, gereed om wonders te verrig.

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart