-->


BOU VAN ‘N NASIE DVD

R 100.00

SKU: dvd Category:

Description

Taal:  Afrikaans

Beskrywing:  Die rolprent van 12 minute gee ‘n kort oorsig oor die Groot Trek, naamlik die Voortrekkers wat die Kaapkolonie verlaat, die moord op Piet Retief en die Slag van Bloedrivier. Daarna volg die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument in 1938 en die inwyding daarvan in 1949.

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart