VIR VRYHEID EN VIR REG

R 150.00

1 in stock

Category:

Description

Outeur: Kemp, J.C.G.
Uitgewer: Nasionale Pers Bpk
Gepubliseer:1946
Druk: Derde druk
Taal: Afrikaans
ISBN: Geen

Beskrywing:

As geheel lewer hierdie ryklik gedokumenteerde werk ‘n treffende beeld van die vryheidsworsteling van die Afrikanerdom gedurende ‘n eeu van onreg en vorm dit ‘n hoogs waardevolle bydrae tot ons historiese literatuur. Sy verskyning op die huidige tydstip is van aktuele betekenis, omdat die bekende slagwoorde van Britse “Vryheid” en “reg” wat tans weereens op die vier winde van die hemel uitbasuin word, hier vir die soveelste maal op oortuigende en afdoende wyse geloënstraf word.

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart