DIE WIT KRAAI

R 100.00

1 in stock

Category:

Description

Outeur: De Villiers, Anna
Uitgewer: Nasionale Pers Bpk
Gepubliseer: 1938
Taal: Afrikaans
ISBN: Geen

Beskrywing:

Hans de Lange het feitlik ‘n legendariese figuur onder die Afrikanervolk geword. Daar het so baie verhale om hom ontwikkel dat dit moeilik is om die ware grens tussen die werklikheid en die legende te bepaal. Baie van die verhale omtrent hom neem in een streek en vorm aan en verskil van dié van ander streke. Ek moes dus die materiaal sif en skei, en het my meestal deur die geskiedenis laat lei, soos ek dit in die Natalse Argief nagespoor het. – Die Skryfster

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart