DIE STERFPLEK VAN DIRKIE UYS

R 50.00

1 in stock

Category:

Description

Outeur: Robbertze, F.P. du P.
Uitgewer: Die Morester Drukkery
Gepubliseer: 1983
Uitgawe:Eerste Uitgawe
Taal: Afrikaans
ISBN: 0 620 06715 2

Beskrywing:

Dirkie Uys, Kruppel-Koos Uys se seun het aan Piet Meyer en oom Hendrik Kay vertel waar Dirkie en sy vader gesterf het.

Kruppel-Koos Uys het die plek in 1979 aan Dirk en sy ander twee seuns gaan wys.

Omdat oom Piet Meer en oom Hendrik Kay bure van my skoonvader was het ek hulle goed geken. My skoonvader het op die plaas Bakanango geboer.

Die twee ou vaders wou graag die plek vir my gaan wys voor hulle gesterf het sodat ek dit bekend kan stel waar Dirkie gesterf het.

Oom Hendrik Kay het my die plek gaan wys. Op versoek van dr. Gustav Preller het ek ‘n artikel in die Vaderland van 4 Desember 1934 geskryf en dr. Preller het dit as “‘n interessante en waardevolle geskiedkundige uiteensetting omtrent die plek waar Dirkie Uys en sy vader gesneuwel het” beskou.

Ek het toe uitgevind dat daar baie verskilis oor die plek waar Dirkie en sy vader gesneuwel het. Vir die laaste vyftig jaar het ek steeds navorsing oor hierdie saak gedoen en ek is oortuig dat die plek wat oom Hendrik my gewys het, die sterfplek van Dirkie is.

– F.P. du P. Robbertze

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart