DIE GEDENKSKRIFTE VAN PAUL KRUGER: Herinneringe soos meegedeel aan H.C. Bredell en Piet Grobler

R 250.00

1 in stock

Category:

Description

Outeur: Kruger, Paul
Oorgesit: Lange, J.M.
Medewerking: Ploeger, J.
Uitgewer: J.L. van Schaik Bpk
Gepubliseer: 1947
Taal: Afrikaans
ISBN: Geen

Beskrywing:

President Kruger het kort voor sy dood die inhoud van hierdie gedenkskrifte aan sy privaat-sekretaris, mnr. H.C. Bredell, en die voormalige onder-staats-sekretaris, mnr. Piet Grobler, gedikteer. Dit is suiwer herinnerings wat die president uit sy geheue aan sy vriende vertel het. Hy het slegs oor amptelike bronne beskik oor die gedeeltes in verband met die staatkundige gebeurtenisse van die Jameson-inval tot die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog. Die bewerkers het ook daarna gestreef om in die Afrikaanse vertaling so min moontlik van die oorspronklike Nederlandse teks af te wyk, sodat hierdie werk die eerste in Afrikaans is wat die lewe van ons gevierde staatspresident van sy jeug tot sy laaste lewensjare die volledigste en getrouste weergee.

Die boek is versier met enkele seldsame en unieke foto’s.

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart