-->


ANDRIES PRETORIUS: Lewensbeskrywing van die Voortrekker Kommandant-Generaal

R 300.00

1 in stock

Category:

Description

Outeur: Preller, Gustav S.
Uitgewer: Afrikaanse Pers
Gepubliseer: 1937
Uitgawe: Eerste uitgawe
Taal: Afrikaans
ISBN: Geen

Beskrywing:

Terwyl die landverhuising wat ons as die Groot Trek ken, seker ryk genoem kan word aan merkwaardige manne, was Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius sonder uitsondering die mees belangwekkende persoonlikheid wat die volksbeweging te voorskyn geroep het. Hy oortref Retief as historiese persoonlikheid omdat, terwyl hy – bewus of onbewus – voortgebou het op die ideale wat Retief sig ten doel gestel het, hy ook die volledige verwesliking daarvan beleef het, in die erkenning van sy volk as volkome vry en onafhanklik.

Hierdie boek bevat die lewensverhaal van Voortrekkerleier, Andries Pretorius.

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart