OM TE ONTHOU DVD

R 150.00

Description

Navorsing, teks en verteller: Hennie van der Merwe
Redigering en finale klankmeng: Sanet Scheepers
Kameras: Andy Freeman en Marc Degenaar
Lugfotografie: Lugfoto.com
Tydsduur: 48 minute
Taal: Afrikaans
Produksie: Ulula Produksies

Beskrywing:

Monumente word opgerig om te vereer, te gedenk en te laat onthou. Die talle monumente van die Anglo-Boereoorlog van 1899 – 1902 herdenk die heroïese, vereer die helde en laat die Afrikanervolk onthou watter offers vir vryheid gebring was.

In hierdie visuele dokument word fasette van die oorlog aan die hand van monumente in herinnering geroep. Daar is nog talle monumente wat besoek moet word, maar die kyker kry hier tog die geleentheid om op die spoor van helde te loop, die terreine waarop veldslae gewoed het te besoek en die lyding van die burgerlike bevolking te onthou.

Ad
Ad
Ad
Ad
0

Your Cart