DIE ANGLO-BOEREOORLOG 1899 – 1902

R 230.00

Category:

Description

Outeur:  Pretorius, F.

Uitgewer:  Struik Uitgewers

Gepubliseer:  1998

Taal:  Afrikaans

ISBN:  1-86872-1817

Van 1899 tot 1902 is Suid-Afrika getref deur die botsing tussen een van die wêreld se groot magte – Brittanje – en die hardnekkige vegters van twee klein Afrikanerrepublieke: die ZAR (Transvaal) en die Oranje-Vrystaat. Waar hulle onafhanklikheid bedreig was, het die Boere saamgestaan met ‘n doelgerigte vasberadenheid wat vir hulle baie simpatie in Europa en VSA gewerf het.

Ad
Ad
Ad
Ad
0

Your Cart