FANIE SE VELDSKOOLDAE

R 150.00

Category:

Description

Outeur:  Schoeman, P.J.

Uitgewer:  Protea Boekhuis

Gepubliseer:  2006

Taal:  Afrikaans

ISBN:  1-86919-134-x

Fanie is nou 14 jaar oud en sy pa besluit dis tyd dat hy die plaasskool moet verlaat en verder in die veldskool moet gaan leer. En die uitdagings van die veldskool raak Fanie soms byna baas: Hy moet sommer gou leer om te skiet vir die pot, hy moet die luiperds wat sy pa se skape vang, die skrik op die lyf jaag, hy moet wilde-eende jag op ‘n kwaai oom se plaas en hy moet ‘n week lank saam met twee Zoeloes in die berg langs die Pongolarivier oorleef. Hy leer ook hoe delikaat die verhoudings tussen mense én tussen die verskillende natuurdinge is wanneer hy bewus raak van die gevolge van sy optrede teenoor koggelmanders, skerpioene en muishonde.

Ad
Ad
Ad
Ad
0

Your Cart