



Maak ‘n bydrae vir die NAVORSINGSTRUST en bevorder belangrike navorsing oor, en bewaring van ons Afrikaanse en Afrikanerkultuurerfenis wat dié trust reeds sedert 2005 befonds.
Het jy geweet dat die NAVORSINGSTRUST ‘n Openbare Welsynsorganisasie is? Jou skenking kwalifiseer vir ‘n 18A Belastingsertifikaat. Dit kan vir jou ‘n belastingvoordeel tot gevolg hê.
Volg die maklike stappe:
- Maak ‘n skenking;
- Stuur vir ons jou besonderhede;
- Gee jou kwitansie vir die persoon wat jou belastingopgawe doen.
Jou skenking sal ons in staat stel om ons kultuurerfenis deur middel van navorsing bekend te stel en dit deur bewaringsaksies vir die nageslag te bewaar.
______________________________________________________________
Skenkings kan hier gemaak word:
Bank: ABSA
Rekeningnaam: Navorsingstrust
Rekeningnommer: 9145182148
Verwysing: <Voorletters> <van> of <naam van maatskappy>
Vir verdere navrae skakel Alta Botha by 012-325-7885 of admin@es.org.za
Dankie vir die ondersteuning.
Share Now:

