VAKATURE: NAVORSINGSPOS

Follow Us:
facebooktwitterlinkedinyoutube

Aansoeke word ingewag vir ‘n Navorsingspos by die Erfenisstigting.
Vereistes:

  • Ten minste ‘n nagraadse kwalifikasie in Geskiedenis of Kultuurgeskiedenis;
  • Bedrewe in argiefnavorsing;
  • Ervaring in navorsing en publikasie van navorsingsuitsette;
  • ‘n Deeglike kennis en belangstelling in die Suid-Afrikaanse geskiedenis;
  • Begrip vir die erfenisbewaringsomgewing;
  • Uitstekende taalvaardigheid in Afrikaans en Engels;
  • Min. toepaslike werkservaring: 5 jaar.

Stuur u CV voor 10 Januarie 2017 aan Estelle Pretorius by navorsing@es.org.za.

Share Now:
facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.