Die Naslaanbiblioteek sal tussen Kersfees en Nuwejaar gesluit wees.


Toegang tot die Danie Theron Monumentterrein

Follow Us:
facebooktwitterlinkedinyoutube

Ons is onlangs ingelig dat daar ‘n hek by die afdraaipad na die terrein by Gatsrand naby Fochville aangebring is, wat toegang belemmer. Deur ons vriende op Facebook kon ons intussen uitvind dat dit mnr Meyer, die eienaar van die buurplaas is, wat dit aangebring het om sy beeste uit die grootpad te hou. Hy het onderneem dat sy wagte die hek vir besoekers aan die monument sal oopsluit. Die telefoonnommer (Boz Sekuriteit) wat op ‘n bordjie teen die hek aangedui word, kan geskakel word vir toegang:
Tel: 011 753 1035
Sel: 082 878 9433

Share Now:
facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.