Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Ons het verkeie interessante skenkings in Junie ontvang:

Historiese kaarte van transport- en wapadroetes, asook handelsvoetpaaie in die Laeveld en Ooskus van Suidelike Afrika (Skenker: mnr Johan Botha)
Plakkate en unieke kaarte van Groot Trekroetes en plekke waar slawe in die Kaapkolonie aangetref is (Skenker: me. Carmen Welz)
Plakboek met koerantknipsels van die Voortrekkermonument se hoeksteenlegging en inwyding, gemaak deur me. Suzanne Minnaar (Skenker: me. Marita Pietersen, dogter)
Unieke Voortrekkermonument Skenking

Mnr Jan Tollig het die oorspronklike 1938 hoeveelheidslyste van die Voortrekkermonument en die amfiteater vir tenderdoeleindes, aan die ES-argief geskenk. Volgens mnr Tollig is dit, sover bekend, die eerste hoeveelheidslys in die wêreld wat in Afrikaans opgestel en gebruik is – tot groot konsternasie van die boubedryf wat in daardie stadium net aan Engelse terme gewoond was!

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart