-->


O’NEILL SE KOTHUIS

6.2.d. O'Neills restoration Sept - Nov 2013

Na afloop van die Eerste Vryheidsoorlog in Februarie 1881, is die eerste vredesonderhandelings tussen  Transvaal en Brittanje in O’Neill se kothuis gevoer.  Dié huis is reeds in 1942 as nasionale monument  verklaar, maar is aan vandalisme en verval oorgelaat.  Omdat geen ander instansie bereid was om in te  gryp nie, het die Erfenisstigting namens die eienaar, mev. Briscoe, aanspreeklikheid daarvoor aanvaar vir  ‘n tydperk van tien jaar. In 2013 is omvattende herstelwerk aan die huis en buitgeboue gedoen en ‘n  uitstalling is in 2014 geopen.

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart