-->


LOUIS TREGARDT GEDENKTUIN

S 25°58’05.70  O 32°34’16.10

Louis Trichardt gedenktuin

Louis Tregardt gedenktuin

Die Louis Tregardt Gedenktuin in Maputo, Mosambiek bevat o.a die grafte van die Voortrekkerleier Louis Tregardt, sy vrou Martha en agtien lede van die trekgeselskap wat in 1836 aan malaria oorlede is.  Die Gedenktuin word sedert 1 Desember 2008 deur Die Erfenisstigting namens die Genootskap Louis Trichardt bestuur.

 

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart