-->


KERKENBERG: RETIEFKLIP

S 28°30’19.7O 29°06’34.7

Kerkenberg Erfenisterrein

Kerkenberg Erfenisterrein

Die Erfenisstigting besit en bestuur Kerkenberg, waar Piet Retief se trek gedurende Oktober 1837 in ‘n walaer oorgestaan het, terwyl hy Dingane die eerste keer besoek het. Sy dogter Debora het op Retief se verjaarsdag sy naam teen een van die rotse geverf, ‘n aandoenlike aandenking wat sorgvuldig bewaar word.

 

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart