KAREL LANDMAN-MONUMENT

S 33°34.42     O 26°09.43

Karel Landman-monument

Karel Landman-monument

Die Voortrekker Karel Landman was tweede in bevel tydens die Slag van Bloedrivier (16 Desember 1838). ‘n Monument ter ere van hom is naby Alexandra in die Oos-Kaapprovinsie opgerig, die gebied waarvandaan hy oorspronklik  getrek het. In 2012 is die monument deur die Karel Landman Voortrekkermonumentkomitee aan die Erfenisstigting oorgedra.

 

Ad
Ad
Ad
Ad
0

Your Cart