-->


In die nuus

Wiid vereer nadat sy kamp ontdek

Rina Wiid (78), navorser en mede-ontdekker van die Doornbult konsentrasiekamp tussen Hopetown en Orania, is Saterdag vir haar buitengewone bydrae tot erfenisbewaring vereer. ’n Oproep is ook gedoen dat die terrein tot’ n nasionale gedenkwaardigheid verklaar word....

IN DIE BEGIN WAS DIE WOORD

Op 13 April 2018 fokus IN DIE BEGIN WAS DIE WOORD op ons ryk Erfenis en hou ons makietie by die Erfenisstigting. Ons kuier saam en fokus op onderwerpe rondom Suid-Afrikaanse geskiedenis en kultuurgeskiedenis, met inbegrip van die Afrikaanse taal. Die boekwinkel sal...

Debietorderstelsel: Ondersteuners van Erfenisbewaring

Die Direksie van die Voortrekkermonument en Die Erfenisstigting het die debietorderstelsel geloods om te verseker dat ons genoegsame fondse genereer om Afrikaner-verwante erfenis vir ons nageslagte te bewaar. Dit sluit ook die instandhouding van die...

Nuwe Skenking aan die Argief!

Gedurende Februarie is die volgende skenkings ontvang o.a. unieke foto’s geneem by Kerkenberg tydens ‘n Geloftefeessaamtrek in die 1980’s, asook ’n foto van die ontvangs van die Johanna van der Merwe-wa tydens die Groot Trek Eeufeesvieringe in 1938 te Emmakoppie in...

EBB-uitstappie – Melrosehuis

‘n Groep van die ES se Facebook-vriende het op Saterdag 24 Februarie, die pragtige Melrosehuis in Pretoria besoek. Die uitstappies is baie gewild en het verlede jaar afgeskop met ‘n besoek aan twee van Pretoria se Anglo-Boereoorlogforte. Dit sal in die toekoms...

Nuus Argief

Ad
Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart