Geloftekongres: Is die 1838-Gelofte steeds relevant?

Follow Us:
facebooktwitterlinkedinyoutube

Datum: 14 September 2018

Tyd: 08:00 – 15:00

Plek: De Kroon @ Voortrekkermonument, Pretoria

Koste: R120 pp / R100 pensioenarisse (sluit ligte middagete in)

 

Tans staan 16 Desember as Nasionale Versoeningsdag bekend; ‘n dag waarop sekere Afrikaanse gemeenskappe ook die Gelofte herdenk. Die Gelofte is na 180 jaar steeds ‘n omstrede onderwerp en algaande word meer stemme gehoor wat die relevansie daarvan in die huidige tydsgewrig bevraagteken.

 

RSVP en betaal teen 10 September by Estelle Pretorius (navorsing@es.org.za)

Die Erfenisstigting – ABSA Brooklyn – Rek nr 405 620 9535 – GK + jou van

GELOFTEKONGRESPROGRAM

Share Now:
facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.