Follow Us:
Facebooktwitterlinkedinyoutube

Die ES was betrokke by die Voortrekkermonument se Geloftediens op 16 Desember. Duisende mense het die geleentheid bygewoon. Die Vrouebeeld wat deur die ES in 2018 van ‘n skrootwerf gered is – en baie aandag op ons Facebook-blad geniet het – het mense by Die Afrikaanse Winkel verwelkom. Riana Mulder was ook daar om die ES se nuwe boek, Deur Dik en Dun: Lekker Kos en Stories uit Ou Pretoria, bekend te stel. Vyf gelukkige mense het elkeen ‘n kopie van die boek in ‘n trekking gewen.

Vrouebeeld 20181216

Die Vrouebeeld verwelkom besoekers by Die Afrikaanse Winkel.

Gelukkige trekking 20181216

Mense skyf in vir die trekking om ons nuwe resepteboek te wen.

Share Now:
Facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart