Maak ‘n Finansiële Bydrae
Die Erfenisstigting ontvang nie ‘n staatsubsidie nie en is afhanklik van skenkings en ander befondsing om ons erfenis te bewaar. Jy kan die Erfenisstigting op die volgende wyses ondersteun:
- Maandelikse donasie by wyse van ‘n debietorder;
- Eenmalige donasie; of
- Sluit aan as ‘n Lid van die ES.
Alle donasies word verwelkom!
Bankbesonderhede:
Rekeningnaam : Die Erfenisstigting
Bank: ABSA
Rekeningnommer : 4056 209 535
ABSA kode : 632 005
Verwysing: Don + Jou Naam