-->


DIE KAALVOETVROU STANDBEELD

S 29°08.577  O 28°33.199

Die Kaalvoetvrou-standbeeld

Die Kaalvoetvrou-standbeeld

‘n Paar kilometer verder is die beeld van die Kaalvoetvrou, wat daar opgerig is ter herinnering aan die dapper Voortrekkervroue van Pietermaritzburg wat na die Britse anneksasie van Natal (1842) gesê het dat hulle eerder ‘kaalvoet oor die berge sal terugstap as om weer onder Britse beheer te leef’.

 

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart