by Lizette | Mar 23, 2020 | nuus, text-rotate-af
Follow Us:As deel van die maatreëls wat die ES implimenteer om die verspreiding van die COVID-19 virus te bekamp, word die ES se biblioteek tot verdere kennisgewing vir die publiek gesluit. Navrae kan aan Dr Annie Antonites by snrnavors@es.org.za gerig word. Share...
by Lizette | Mar 6, 2020 | nuus
Follow Us:‘n Ernstige riool- en industriële afvalwaterstorting by die Kroonstad Konsentrasiekampbegraafplaas in Kroontsad in die Vrystaat is op 25 Februarie 2020 onder die Erfenisstigting se aandag gebring. Die Stigting het gevolglik die terrein op 27 Februarie 2020...
by Lizette | Feb 1, 2020 | nuus
Follow Us:Die Navorsingstrust van die Erfenisstigting het onlangs aangekondig dat aansoeke ingewag word vir die toekenning van fondse aan verdienstelike navorsers. Die teikendatum vir die indiening van aansoeke is 31 Maart 2020. Die Erfenisstigting, ‘n maatskappy...
by Lizette | Dec 18, 2019 | nuus
Follow Us:Die ES se kantore, argief en biblioteek sal tussen Kersfees en Nuwejaar gesluit wees. Die Afrikaanse Winkel en Afrikanerbakens-uitstalling sal slegs op Kersdag gesluit wees. Share...
by Lizette | Oct 10, 2019 | nuus
Follow Us:Sondag, 13 Oktober 2019 Fort Klapperkop Erfenisterrein en Fort Schanskop op die Voortrekkermonument-terrein Die Zuid-Afrikaansche Republiek, met sy ryk goudvelde en strewe na onafhanklikheid van Britse imperialisme, het op 11 Oktober 1899 oorlog...
by Lizette | Oct 9, 2019 | nuus
Follow Us: Baie van Suid-Afrika se geboue en infrastruktuur, maar ook boumateriale en komponente het‘n Nederlandse oorsprong. Die Kaaps-Hollandse boustyl is baie ‘n bekende voorbeeld van ‘ngedeelde erfenis. Die nalatenskap van Nederlands gebore en getoë persone in die...
by Lizette | Aug 6, 2019 | nuus
Follow Us: Advertensie Pretoria, 7 Augustus 2019 Die Voortrekkermonument (VTM), ‘n Graad 1 nasionale erfenisterrein, is een van die mees besoekte toerismebestemmings in Gauteng. As deel van die VTM se kliëntediensprogram, streef ons deurlopend om unieke, kreatiewe...
by Lizette | Jun 27, 2019 | nuus
Follow Us:Die Voortrekkermonument en Natuurreservaat (VTM), waarby die Bloedrivier-erfenisterrein in KZN ingelyf is, is ’n uitnemende toerismebestemming, opvoedkundige instansie en erfenisterrein. Die pos is beskikbaar vanaf 1 September 2019 en aansoekers word...
by Lizette | Apr 9, 2019 | nuus
Follow Us:Die Voortrekkermonument – Mirakels en spektakels soos gedokumenteer in die VTM-Argief Ons nooi u hartlik uit na die 2019-gedenklesing op Donderdag 23 Mei by die Voortrekkermonument. Kultuurhistorikus Estelle Pretorius van Die Erfenisstigting gaan...
by Lizette | Apr 3, 2019 | nuus
Follow Us: Die Boerevrou was die eerste Afrikaanse vrouetydskrif. Dit is van Maart 1919 tot Desember 1931 in Pretoria onder die redakteurskap van die eienares, Mabel Malherbe, uitgegee. Die tydskrif was baie gewild onder haar lesers en is dwarsoor Suid-Afrika gelees,...