-->


BOEKENHOUTFONTEIN ERFENISTERREIN

S 25°33.397  O 27°07.303

Boekenhoutfontein Erfenisterrein

Boekenhoutfontein Erfenisterrein

Die Besturende Direkteur van die Erfenisstigting en enkele werknemers is einde 2011 as trustees van die President Paul Kruger Trust aangestel.  Die Trust het dit ten doel om Boekenhoutfontein net buite Rustenburg, plaas van pres. Paul Kruger sedert die 1860’s, in samewerking met die eienaars van die terrein, die Kedar Country Lodge, te bewaar en te bestuur.  In 2014 het die Erfenisstigting die plafon van die Hoofhuis herstel en verdere herstelwerk aan die dak en mure beplan.  Die Erfenisstigting het ook in 2012 die eerste Paul Krugerfees op die terrein gereël, maar het sedertdien die funksie aan die Rapportryerskorps te Rustenburg oorgedra.

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart