-->


BLOUKRANSMONUMENT 

S 28°51’1.94  O 29°50’34.43

Bloukransmonument

Bloukransmonument

Gedurende die nag van 17 Februarie 1838 is die Voortrekkerlaers aan die oewer  van die Bloukransrivier in KwaZulu-Natal deur ‘n Zulumag aangeval en feitlik heeltemal uitgewis. Hierdie aangrypende gebeure word herdenk deur ‘n marmermonument op die terrein waar die slagoffers almal saam in ‘n massagraf begrawe is. Voortrekkerleier Gert Maritz se graf vorm ook ‘n deel van die monument. Die gebied rondom die monument, wat voorheen aan die Natalse NG Kerk behoort het, is in 2004 aan die Erfenisstigting oorgedra. Die monument self word deur AMAFA in KwaZulu-Natal onderhou.

 

Ad
Ad
Ad
Ad

For international deliveries email the store at shop@es.org.za. Dismiss

0

Your Cart