Besoek aan Louis Trichardt

Follow Us:
facebooktwitterlinkedinyoutube

Tydens ‘n besoek aan Louis Trichardt (Makhado) op 22 en 23 November is ons nuwe Erfenisbewarings- en bewusmakingsprojek geloods met ‘n voorlegging aan ongeveer 30 gaste. ‘n Werkswinkel waartydens belangstellendes meer sal leer oor praktiese bewaringsaksies asook die toepaslike wetgewing, sal teen einde Maart 2017 in die dorp gehou word. Dit sal die eerste van ‘n reeks werkswinkels wees wat in 2017 in die vier noordelike provinsies beplan word. Vir meer inligting oor die projek, skakel asb vir Riana Mulder by 087 150 6582.

Besoek is ook gebring aan ‘n klein privaatmuseum by die Lalapanzi Vakansieoord.

Share Now:
facebooktwitterlinkedin
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart