Die Naslaanbiblioteek sal tussen Kersfees en Nuwejaar gesluit wees.


Navorsing – VTM 80

Follow Us: Die Voortrekkermonument vier volgende jaar die 80-jarige herdenking van die Monument se hoeksteenlegging. Die ES is tans besig met opwindende navorsing in ons argief- en museumversameling vir ‘n herdenkingsboekie wat die geskiedenis van die...

Herstelwerk aan O’Neill se Kothuis (KZN)

Follow Us:Eben Meets, ons strukturele bewaringspesialis, het díe geskiedkundige huis besoek om herstelwerk aan die agterdeur te doen, wat weens die droë lug effens kromgetrek het. Die plaaslike toesighouer was radeloos en het die deur met kru gereedskap probeer...

Bestekopname – Digitisering van Afrikaanse Publikasies

Follow Us: Zabeth Botha (ES-argivaris) en Malene Schulze (ES-bibliotekaris) het op 16 en 17 Augustus ‘n kollokwium in Pretoria bygewoon i.v.m. ‘n beplande bestekopname van die digitisering van Afrikaanse bronne. Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA),...
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.