Die Naslaanbiblioteek sal tussen Kersfees en Nuwejaar gesluit wees.


Skenkings vir die Argief in Junie 2017 ontvang!

Follow Us:Ons het verkeie interessante skenkings in Junie ontvang: ▪ Historiese kaarte van transport- en wapadroetes, asook handelsvoetpaaie in die Laeveld en Ooskus van Suidelike Afrika (Skenker: mnr Johan Botha) ▪ Plakkate en unieke kaarte van Groot Trekroetes en...

Nederduitsch Hervormde Kerkargief skuif na die ES

Follow Us:[Verkort vanuit: blitspos@nhk 10(18), 15 Junie 2017] ’n Nuwe toekoms vir ons Argief Die Komitee vir die Argief en Biblioteek het met dankbaarheid en waardering kennis geneem van die besluit deur die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering om die Kerk se...

Cecilia Kruger tot lid van die SA Akademie verkies

Follow Us:‘n Groot eer het die Besturende Direkteur van die Erfenisstigting en Voortrekkermonument te beurt geval – Cecilia Kruger is deur die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns tot lid verkies. Sy sal aan die Fakulteit Kuns en...
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.