Die Naslaanbiblioteek sal tussen Kersfees en Nuwejaar gesluit wees.


Skenkings vir die Argief

Follow Us: Schoemansdal-versameling Sidney Miller het sy argiefversameling van 20 jaar se werk en navorsing oor die Voortrekkerdorpie Schoemansdal aan ons argief oorhandig. Hy was as argeoloog by die argeologiese opgrawings en dokumentasie daar betrokke. Dis ‘n...

Komberse vir Filadelfia Ark

Follow Us:Die ES het onlangs op ‘n versoek van Helpende Hand gereageer en deur middel van ons Facebook Vriendekring is 25 komberse vir die Filadelfia Ark-projek ingesamel. Filadelfia Ark is op ‘n plaas naby die Hartebeespoortdam geleë en verskaf ‘n heenkome en werk...

Toegang tot die Danie Theron Monumentterrein

Follow Us:Ons is onlangs ingelig dat daar ‘n hek by die afdraaipad na die terrein by Gatsrand naby Fochville aangebring is, wat toegang belemmer. Deur ons vriende op Facebook kon ons intussen uitvind dat dit mnr Meyer, die eienaar van die buurplaas is, wat dit...

EBB-Projek vorder!

Follow Us:The first Heritage Conservation Workshop was received with enthusiasm by the residents of Louis Trichardt (Makhado). We look forward to working with the new committee in future. The main goal of this project is to train communities to take responsibility for...

Inspeksiebesoek aan Louis Trichardt Gedenktuin

Follow Us:Eben Meets, ons Bestuurder: Instandhouding het op 10 April na Maputo in Mosambiek vertrek om ʼn inspeksiebesoek aan die Louis Tregardt Gedenktuin te bring. Die bevinding was dat die gedenktuin in ‘n baie goeie toestand is en met behulp van plaaslike...
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.