Die Naslaanbiblioteek sal tussen Kersfees en Nuwejaar gesluit wees.


NUWE AANSTELLING: BESTUURDER: BEWARINGSDIENSTE

Follow Us: Hartlik welkom aan ons nuwe kollega, Johan Nel! Johan is pas aangestel as ons nuwe Bestuurder: Bewaringdienste. Johan Nel bied strategiese leiding en rigtinggewing vir die Erfenisbewaringsafdeling. Hy hanteer die logistieke en finansiële bestuur, skakeling...

BESOEK AAN PAUL KRUGER-STANDBEELD

Follow Us:Die Erfenisstigting se strukturele bewaringspesialis was vanoggend reeds baie vroeg op Kerkplein om te kyk of daar enige herstelwerk aan die Kruger-beeldegroep gedoen sal moet word. Hy het bevestig dat daar GEEN skade aan die brons beelde of die...
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.