Neem asb. kennis dat die GGSA vergadering nie by die Voortrekkermonument-terrein in Augustus sal plaasvind nie. Die Navorsingsbiblioteek sal wel die tweede naweek in Augustus oop wees.


Vegkop trek nuwe baadjie aan

Vegkop trek nuwe baadjie aan

Follow Us: Heilbron gemeenskap kan met trots ‘n breë bors uitstoot. Na vele beplanning en fondsinsamelings kan Vegkop Slagveld-terrein eersdaag spog met nuwe ablusiegeriewe. Die direksie was amper 2 jaar besig met hierdie projek en kan dit nou begin na vele skenkings...
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.