Neem asb. kennis dat die GGSA vergadering nie by die Voortrekkermonument-terrein in Augustus sal plaasvind nie. Die Navorsingsbiblioteek sal wel die tweede naweek in Augustus oop wees.


Staatsteater-uitstalling Amptelik geopen!

Follow Us:Die Erfenisstigting se nuwe uitstalling, Gloriedae: Hoogtepunte uit die Geskiedenis van die Staatsteater, is op die 21ste Julie amptelik geopen. Die skouspelagtige opening van die uitstalling oor die Staatsteater se ontstaan en die geskiedenis van TRUK...
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.