BEWARINGSKONGRES

Follow Us:Ondersteun asb ons kongres! Almal is welkom! DIE ERFENISSTIGTING KONGRESPROGRAM 11 EN 12 AUGUSTUS 2016 TEMA: DIE BEWARING VAN AFRIKAANS SE TASBARE ERFENIS Donderdag 11 Augustus 08:00 Registrasie 08:50 Opening en Verwelkoming SESSIE 1 Voorsitter: 09:00-09:20...

Verskuiwing van die C.R. Swart-beeld

Follow Us: Die Erfenisstigting is deur Die Voortrekkers gekontak rakende die bewaring van die standbeeld van C.R. Swart. Die beeld was aanvanklik op die terrein van die Universiteit van die Vrystaat geplaas . Die Voortrekkers Vrystaat beoog om die standbeeld te...

Nuwe Besturende Direkteur vir die VTM en ES

Follow Us: Die Direksie en personeel van die Voortrekkermonument en Erfenisstigting is verheug om aan te kondig dat Cecilia Kruger aangestel is as die nuwe Besturende Direkteur van die twee instansies. Me Kruger het in 2000, na 15 jaar in erfenisbewaring en...

Toekoms van Botshabelo

Follow Us: Op 14 Mei het personeel van die ES en die VTM die redakteur van die Middelburg Observer, Gerhard Rheeder, by Botshabelo ontmoet om die omvang van die agteruitgang te bepaal en die moontlike pad vorentoe te bespreek. Groot was ons skok om te sien dat die een...
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart