Neem asb. kennis dat die GGSA vergadering nie by die Voortrekkermonument-terrein in Augustus sal plaasvind nie. Die Navorsingsbiblioteek sal wel die tweede naweek in Augustus oop wees.


ES Bybelversameling

Follow Us: The Holy Bible – Pictorial Family Bible, gepubliseer in 1890 deur ‘The Earle Publishing House’ Die ES Argief het die sortering en beskrywing van hul Bybelversameling afgehandel . Die versameling bestaan uit ou Bybels, Psalm- en Gesangeboeke, asook...

GRAFSTEEN VAN HANS DONS DE LANGE

Follow Us: Die ES is genader om die graf van die bekende verkenner en Voortrekker, Hans Dons de Lange (1799-1860) te skuif na ‘n terrein waar dit meer toeganklik sou wees. Die graf is geleë naby Watersmeet, ‘n paar kilometer buite Ladysmith in KZN. Dit staan buite...
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.