Neem asb. kennis dat die GGSA vergadering nie by die Voortrekkermonument-terrein in Augustus sal plaasvind nie. Die Navorsingsbiblioteek sal wel die tweede naweek in Augustus oop wees.


Vakatures

Follow Us:Navorser Aansoeke word ingewag vir ‘n Navorsingspos by die ES. Vereistes: Ten minste ‘n nagraadse kwalifikasie  in Geskiedenis of Kultuurgeskiedenis,Politieke Wetenskap of Staatsleer; bedrewe in argiefnavorsing; ervaring in navorsing en die publikasie van...

Navorsingstrust: aansoeke vir befondsing ingewag

Follow Us:Die Navorsingstrust van die Erfenisstigting het onlangs aangekondig dat aansoeke ingewag word vir die toekenning van fondse aan verdienstelike navorsers. Ten einde meer persone geleentheid te gee om aansoek vir navorsingstoekennings te doen, is die...
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.