Neem asb. kennis dat die GGSA vergadering nie by die Voortrekkermonument-terrein in Augustus sal plaasvind nie. Die Navorsingsbiblioteek sal wel die tweede naweek in Augustus oop wees.


Hoefspore vir Erfenis

Follow Us:Op Saterdag 29 November het vyf dapper perderuiters ‘n lang rit van 19 dae te perd aangepak – van die Erfenissentrum af tot by die Vrouemonument in Bloemfontein, waar hulle op 16 Desember sal aankom. Die rit word deur Pieter Brits verfilm en sal deur...

Besoek aan die Karel Landman-monument

Follow Us:Op 23 en 24 November het die ES ‘n besoek gebring aan die Karel Landman-monument, ons terrein naby Alexandria in die Oos-Kaap, waar ons gulhartig ontvang en getrakteer is. Die komitee daar het die terrein, met finansiële en tegniese hulp van die ES, reeds...
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.