Neem asb. kennis dat die GGSA vergadering nie by die Voortrekkermonument-terrein in Augustus sal plaasvind nie. Die Navorsingsbiblioteek sal wel die tweede naweek in Augustus oop wees.


“Ons Kook vir Erfenis” Potjiekos-kompetisie

“Ons Kook vir Erfenis” Potjiekos-kompetisie

Follow Us:Die Erfenisstigting se “Ons Kook vir Erfenis” Potjiekos-kompetisie vind plaas op Erfenisdag, 24 September 2015 tydens die Voortrekkermonument se Erfenisfees. Kom geniet die dag en maak ‘n tradisionele Afrikaanse potjie vir 30 mense om so...

Phil Minnaar Skenking

Follow Us:Mev. Ria Minnaar, weduwee van die beeldhouer Phil Minnaar, het hierdie maand die grootste deel van sy unieke versameling beelde uit veselglas aan die Erfenisstigting (ES) geskenk. Koerantknipsels en ander dokumente sal ook binnekort na die argief oorgeplaas...
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.