Neem asb. kennis dat die GGSA vergadering nie by die Voortrekkermonument-terrein in Augustus sal plaasvind nie. Die Navorsingsbiblioteek sal wel die tweede naweek in Augustus oop wees.


Bewaring van die De la Rey-borsbeeld

Follow Us:Die De la Rey-borsbeeld (aanvanklik opgerig voor die Burgersentrum in Delareyville) is onlangs deur vandale van sy voetstuk gestoot. Die Erfenisstigting is versoek om die voetstuk en die borsbeeld te skuif om bo-op die Burgergraf te staan, waar toegang...

Restourasie by Kerkenberg-Retiefklip

Follow Us:Daar is pas ‘n wye reeks verbeteringe by Kerkenberg aangebring. Die beskrywing van gebeure in 1837 is van alge-groei bevry en nuut leesbaar gemaak. Alle inligting op die ander graniet-panele is her-redigeer en verbeter. Die terrein en omgewing is...
Ad
Ad
Ad
Ad
R 0.000 items

Cart

For international deliveries email the store at shop@es.org.za.